Welkom by Asjas Afrikaanse Kinder Radio
Wat speel nou
Asjas Kinder Radio - Nadine - n meisiekind wil ek graag bly
Asjas Afrikaanse Kinder Radio is 'n Uitsaaines Inisiatief in samewerking met Pieter Bruwer in Kanada! Die doel van hierdie radiostasie is om Afrikaans te laat tuis bly tussen ons kleuters en kinders in die buiteland, want Afrikaans kan slegs wereldwyd behoue bly as ons kinders dit bly praat en hoor. Skakel sommer vandag in op Asjas Afrikaanse Kinder Radio, en behou die wonderlike taal van ons vir jou kinders.
Hoe om radio te luister
|